Geite en giere…

Bessie-besie? Hierdie snaakse goggatjies het op Modimolle in ’n digverseëlde glasbotteltjie met Afrika-bessies in begin uitbroei. Hulle kan vir maande aaneen sonder lug oorleef en vreet ronde gaatjies in die bessies, waarin hulle lewe. Elke keer wanneer die botteltjie oopgemaak word om die lewendige goggas vry te laat, broei ’n klomp nuwes uit. Die besie is bruinerig van kleur met ’n swart kolletjie op die agterent, wat amper lyk soos die ronde gaatjies wat hulle in die bessies maak. Weet iemand dalk wat se tipe besie hierdie is.

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Geite en giere…