Marathonklub sluit jaar op fikse noot af

Die Warmbad-marathonklub op Bela-Bela het op Dinsdag, 6 Desember, die jaar met ’n ete en jaarvergadering by Forever Resorts op die dorp afgesluit.

Neels Venter, voorsitter van die klub, het gesê die jaar het vlot verloop en hy is dankbaar vir almal wat by die klub se pretdraf, asook by die Bela-Bela SuperSpar-marathon, hulp verleen het.

Die klublede sien baie uit na aanstaande jaar se Comrades-marathon en die Executive Mayor’s Race van Modimolle na Bela-Bela.

  AUTHOR
Die Pos-span/The Post team

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Skryf nóú in vir Kansa Relay for Life