Kwagga-rugbyklub slaggereed vir liga

Die Kwaggas-rugbyspan van Bela-Bela neem op Saterdag, 18 Februarie, aan die Assupol-liga op Hartbeespoort teen Edenvale deel.

Twee ander wedstryde vind op Saterdag, 25 Februarie, teen Bronkhorstspruit op Transnet Park en op Saterdag, 4 Maart, teen Meyerton plaas.

Die Kwaggas neem eers aan dié liga deel in aanloop tot die Waterberg-liga wat later afskop.

  AUTHOR
Die Pos-span/The Post team

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Pro soccer player resurfacing from football to business