Gesondheid is die woord

Die Pos het op Saterdag, 11 Februarie, ons jaarlikse opleidingsessie vir personeel aangebied.

Vanjaar se tema was “gesonde leefstyl” en daarom is dit heel gepas by die pragtige Iré Lifestyle Centre net buite Bela-Bela aangebied.

Presteerders is vereer en almal moes volgens ’n sporttema aantrek. Die sprekers was Desiré Smit van Iré Lifestyle Centre en Gielie Hoffmann, leefstylafrigter en skrywer van Pretoria.

  AUTHOR
Die Pos-span/The Post team

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Bela-Bela’s Operation Fiela campaign