Kolhoue by hokkiekliniek

Hoërskool Warmbad het van Maandag, 10 April, tot Donderdag, 13 April, ’n hokkiekliniek by die skool aangebied.

Altesame 24 spanne van skole uit Limpopo en Gauteng het aan dié kliniek deelgeneem. 
H&M Photography het die foto’s geneem.

  AUTHOR
Die Pos-span/The Post team

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Waterberg regional league play-offs