Kom speel saam krieket!

Die Nylstroom-krieketklub nooi krieketliefhebbers om saam te kom speel in die komende seisoen.

Daar word ’n lekker T20-toernooi en sosiale wedstryde teen die omliggende dorpe se klubs beplan. Almal is welkom — skoliere sowel as volwassenes kan deel- neem. 

Vir meer inligting, bel vir Adriaan du Plessis by tel. 082 787 1559, Paul Els by tel. 082 739 8445 of vir Pierre Botha by tel. 061 080 0232.

  AUTHOR
Die Pos-span/The Post team

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Pro soccer player resurfacing from football to business