Kookwater-rugby

Altesame vier spanne van Hoërskool Hans Strijdom op Mookgophong het op Saterdag, 24 Junie, in die Limpopo-semifinaal vir mediumskole gespeel.

Die tweede rugbyspan is direk deur na die finaal wat ná die Julie-vakansie sal plaasvind. Die o.14-span het 49-10 teen Hoërskool Piet Potgieter verloor, die o.15’s het 19-18 teen Ben Viljoen en die o.16-span het ook 24-15 teen Ben Viljoen verloor.

Die eerste rugbyspan het Hoërskool Nylstroom met 58-6 geklop en speel teen Hoërskool Ben Viljoen in die finaal. 

  AUTHOR
Die Pos-span/The Post team

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Township cyclists flex muscles