Rolbalsakeliga skop op Bela-Bela af

Die rolbalsakeliga het amptelik op Dinsdag, 12 September, by die Warmbad-rolbalklub afgeskop. Altesame 26 spanne — die meeste spanne wat tot op hede ingeskryf het — is op Dinsdag, 5 September, tydens ’n samekoms by die liga verwelkom.

Die liga sal tot in die tweede week van April 2018 duur, waarna die wenners aangekondig sal word. Inwoners kan gerus op Dinsdagaande kom kyk hoe sakelui mekaar op die veld aandurf.

  AUTHOR
Die Pos-span/The Post team

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Clubs invited to join Bela Bela LFA