Bouwerk aan Bela-Bela se nuwe Spar vorder fluks

Konstruksie aan die nuwe Spar in Bela-Bela is goed onderweg.

Bouwerk is kliphard aan die gang op die perseel waar Bela-Bela SuperSpar verlede jaar in ’n brand in puin gelê is.

Volgens Carel Coetzee, een van die eienaars, vorder die bouery goed en hoop hulle om eersdaags vir die inwoners van Bela-Bela ’n datum te kan gee wanneer die nuwe Spar sy deure sal open.

  AUTHOR
Die Pos-span / The Post team

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Dié kieterkat van Bela-Bela het sowaar nege lewens