Diere en hul maniere

Die tefie, wat kleintjies het, het by ’n huis in Kroepstraat in Modimolle opgedaag. Haar eienaar, of iemand wat haar wil aanneem, kan die Kranskop-dierekliniek skakel by tel. (014) 717 5996.

Dié spannetjie Jack Russell-hondjies in Modimolle is gratis beskikbaar aan mense wat goeie huise aan hulle kan bied. Hulle eet en drink reeds self. Vir meer inligting skakel tel. 074 484 4022.

  AUTHOR
Die Pos-span / The Post team

Latest News

COMMENTS

Top