• KOMBERSE en serpe gesoek – nuut of gebruik. Vir welsynsprojek wat afskop vanaf Junie vir hawelose en behoeftige mense (geen kontant-bydraes). Gemerkte skenkings (merk as “Elize”) kan afgegee word by NG Moedergemeente, Warmbad in Mentzlaan. Bel vir Willie 082 654 8564 of Makkie 076 047 2665 (WBD t/c)
     
  • GRATIS Christelike Dvd’s, sms net u naam en adres na 076 878 0468. (t/c)
     
  • WIL u graag u  videos oorsit op ‘n DVD of u ou plate op ‘n CD sit? Kontak Bettie by 082 495 1901. (WB)
     
  • CHRISTELIKE DVD’s gratis. Bybelstudies ook beskikbaar. Sms 072 359 9964.
     
  • JUWELE. Ek koop enige ou goud en silwer juwele, al is dit gebreek. Skakel Corné van Rensburg by 082 492 9525 vir kwotasie. (t/c)(WB)
     
  • DRUKWERK (print) op klere. (Heat flex & screen printing). Druk van logo’s op hemde, broeke, pette, ens. Ek kan ook Barron klere verskaf op vooraf betaling. Kontak Lesley Barnard 072 795 1989 of WhatsApp, e-pos: lesleybarnard84@gmail.com
     
  • SEQURE: Trellie deure, “roller shutter doors”, diefwering. SABS goedgekeur direk vanaf die fabriek. Beste pryse! Renier Tredoux 082 200 7904 www.sequre.co.za e-pos tredouxr@lantic.net (20/4)(NSR) 
     
  • WATERBERG BUILDERS and thatchers, doen algemene bou- en pleisterwerk, oprig en instandhouding van grasdakke en lapas, teël- en verfwerk. Kontak Kobus by 076 339 4003. (NSR)(18/5)​