HOOFSTORIES: •   Man deur renoster aangeval   •   Gholflandgoed dorp se wit olifant   •   Hoës verskyn in hof   •   Jong skoolmeisie steeds vermis   •   Seuntjie (5) verloor vinger ná slangbyt   •   Munisipaliteit moet sake regruk   •   Slagoffer van plaasaanval sterk goed aan   •   Dorpsdam sorgwekkend leeg   •   Hoërskool kry nuwe hoof   •   Jagter agter slot en grendel   •   Groot fees vir Modimolle beplan   •   Skerp draai eis nog 'n lewe   •   Hoërskoolleerder wil Kaapstad help   •   Run and cycle for sports development
 

 
 

 

Vier verdagtes aangekeer ná Petersen-moord


   29 September 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 1262   l   4 months ago  

 

Pattie en Cecil Petersen is op Woensdagoggend, 13 September, op hul plaas tussen Bela-Bela en Modimolle deur vier rowers oorval. Die Peterson-egpaar woon by TNT Trading op die R101-pad. Pattie Peterson (73) (foto) is in die maag gewond en op die toneel oorlede. Haar man, Cecil (83), is in die kakebeen geskiet terwyl hy in die huis op die aanvallers geskiet het. 


Heritage Protection Group (HPG) het bekend gemaak dat vier verdagtes aangekeer is in verband met die moord op Pattie Peterson (73) en die aanval op haar man Cecil (83) op die plaas TNT Trading tussen Modimolle en Bela-Bela.

Die vier is in Kanana naby Hammanskraal aangekeer en daar is beslag is gelê op ñ 9mm-pistool en ammunisie asook ñ selfoon. Daar word na nog een verdagte gesoek.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories