Avatar
Frederik Prinsloo 29 hours ago

Dit is beslis sy verdiende loon. Hy moet net "ge-rehabiliteerd" terug kom na die samelewing. Hy sal seker so 10 jaar effektief doen. Beter strawwe kan aan die persone gegee word, soos om sy brood te verdien en terug te gee aan diegene van wie hulle steel.