HOOFSTORIES: •   Skok ná speaker onverwags bedank   •   Diensverskaffer begaan flater met rekeninge   •   EFF plak nou op ander stuk grond   •   Eskom gaan nie krag sny   •   Ondersoek ná klagtes oor polisie   •   Bela-Bela-inwoners loop deur onder otm-boewe   •   GPF ontbind ná klagte teen hoof   •   'Doom-profeet' se verhoor begin   •   Vrou sterf op R101-pad   •   Poging tot plaasaanval glo vals alarm   •   Dorp moontlik sonder krag   •   Jagters vereer   •   Hoërskool Warmbad-leerders presteer   •   Atlete sweet tydens gewilde marathon
 
 

  Crime

Ondersoekbeampte getuig in Peterson-saak

Crime: 27 October 2017 By Andries van der Heyde

Die drie vermeende rowers wat verbind word met die aanval op Cecil Peterson (83) en die moord op sy vrou, Pattie (73), van Bela-Bela, was uit op borgtog vir ander beweerde misdade toe hulle die egpaar in September geteiken het.

Booswigte rand student aan

Crime: 27 October 2017 By Carina Bester

Twee inbrekers het by ’n huis op Mookgophong ingebreek terwyl die inwoners geslaap het, skootrekenaars gesteel en ’n student met ’n wielsleutel (wheel spanner) aangerand.  

Kat wéér geskiet

Crime: 27 October 2017 By Andries van der Heyde

Eienaars van ’n kat is moedeloos nadat hul kat vir ’n tweede keer met ’n windbukskoeëlwond by hul huis op Bela-Bela aangekom het. 

 

Nóg nuus...

 




Die Pos 10 November 2017

Besoek ons argief


Padlangs 2017

Weet jy van ongerymdhede in jou werkplek?