
Onherkenbare lyk op grondpad gevind
Die polisie in Vaalwater ondersoek ’n moord nadat ’n motorryer ’n onbekende man se liggaam op die Boshoek-grondpad ontdek het.
HOOFSTORIES: |
Crime |
Die polisie in Vaalwater ondersoek ’n moord nadat ’n motorryer ’n onbekende man se liggaam op die Boshoek-grondpad ontdek het.
Die verhoor van Anita van Niekerk, ’n sakevrou van Modimolle, het verlede week in die hof in Modimolle begin.
Die polisie het op Maandagaand 9 April dwelms met ’n straatwaarde van meer as R300 000 op die N1-snelweg tussen Pienaarsrivier en die Kranskop-tolhek gevind.
Misdaad het in Maart weer sy kop in die Bela-Bela-omgewing uitgesteek.
Die twee mans wat vir Edwin Grobler en sy vrou, Petro, in Desember 2016 by die Settlers Hotel aangeval het, is drie jaar tronkstraf in die hof in Modimolle opgelê.
Bela-Bela se nuwe munisipale bestuurder het diens aanvaar ondanks bewerings van dreigende hofsake oor dié aanstelling.
Die polisie in Modimolle waarsku inwoners om hul veiligheid op te skerp omdat hulle ’n toename in huisbrake ervaar.
Buurtwaglede het meer as 1 352 km gery en 185 uur bestee om Modimolle op Vrydag 6 April deurnag te patrolleer.
Die saak van roekelose en nalatige bestuur teen John Sesane, voormalige ANC-raadslid van die Bela-Bela-munisipaliteit, is die afgelope week teruggetrek.
Die Pos 13 April 2018