HOOFSTORIES: •   Skok ná speaker onverwags bedank   •   Diensverskaffer begaan flater met rekeninge   •   EFF plak nou op ander stuk grond   •   Eskom gaan nie krag sny   •   Ondersoek ná klagtes oor polisie   •   Bela-Bela-inwoners loop deur onder otm-boewe   •   GPF ontbind ná klagte teen hoof   •   'Doom-profeet' se verhoor begin   •   Vrou sterf op R101-pad   •   Poging tot plaasaanval glo vals alarm   •   Dorp moontlik sonder krag   •   Jagters vereer   •   Hoërskool Warmbad-leerders presteer   •   Atlete sweet tydens gewilde marathon
 
 

  Crime

Ondersoek volg ná klagtes oor polisie

Crime: 17 November 2017 By Andries van der Heyde

Die gebrek aan polisievoertuie en bewe-rings van beamptes wat nie hul werk na behore doen nie, sal eersdaags aandag geniet, is op Dinsdag, 14 November, tydens die laaste plaaslike veiligheidsvergadering van die jaar by die Bela-Bela-polisiestasie gesê.

Polisie reageer glo nie ná plaasaanval

Crime: 10 November 2017 By Andries van der Heyde

DROOGEKLOOF, BELA-BELA - ’n Egpaar van Droogekloof buite Bela-Bela het op Woensdag, 1 November, ’n nagmerrie-ondervinding gehad nadat inbrekers in die vroeë oggendure hul honde vergiftig en by hul huis probeer inkom het.

Petersen-drie kry nie borgtog

Crime: 10 November 2017 By Andries van der Heyde

Die drie verdagtes wat met die moorde op Cecil (83) en Pattie (73) Petersen van Bela-Bela verbind word, is op Donderdag, 2 November, borgtog in die Bela-Bela-landdroshof geweier.

Ondersoek ná voetganger sterf

Crime: 10 November 2017 By Andries van der Heyde

Lt.kol. Abel Phetla, speurtakhoof van die Bela-Bela-polisie, word deur die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) ondersoek nadat hy glo ongeveer twee weke gelede ’n voetganger in die Siya-buswa-omgewing tussen Mpumalanga en Limpopo doodgery het.

 

Nóg nuus...

 




Die Pos 10 November 2017

Besoek ons argief


Padlangs 2017

Weet jy van ongerymdhede in jou werkplek?