HOOFSTORIES: •   Man deur renoster aangeval   •   Gholflandgoed dorp se wit olifant   •   Hoës verskyn in hof   •   Jong skoolmeisie steeds vermis   •   Seuntjie (5) verloor vinger ná slangbyt   •   Munisipaliteit moet sake regruk   •   Slagoffer van plaasaanval sterk goed aan   •   Dorpsdam sorgwekkend leeg   •   Hoërskool kry nuwe hoof   •   Jagter agter slot en grendel   •   Groot fees vir Modimolle beplan   •   Skerp draai eis nog 'n lewe   •   Hoërskoolleerder wil Kaapstad help   •   Run and cycle for sports development
 

 
 

 

Geite en giere


   21 July 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 213   l   7 months ago  

 

Christie Steyn is Die Pos se nuwe verslaggewer op Vaalwater. Steyn is getoë op Vaalwater, waar sy jare lank in die onderwys betrokke is. Sy is tans aan Laerskool Alma verbonde. Inwoners van Vaalwater kan haar kontak vir nuus by tel. 083 299 8172 of vir haar e-pos stuur na cvermaaks@gmail.com(.) Steyn volg vir Zani Hiepner op, wat stad toe verhuis.


Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories