HOOFSTORIES: •   Vreugde én trane ná reën   •   Werkers sluit burgemeester en ander hoës toe   •   Modimolle in duister na goeie reën   •   Beware of 'police officers'   •   Suid-Afrika siek en sat vir plaasaanvalle   •   Terug skool toe vir oud-onnie   •   Kinders veilig ná gru-ongeluk   •   Misdaad op Bela-Bela styg   •   Dorp se uitdagings bespreek   •   Hekelkoningin kuier op Vaalwater   •   Jagter nie meer voor vir moord   •   Matrieks op die loopplank   •   Hinderniswedloop ’n eerste   •   Motorfietsryers durp lang pad aan teen plaasmoorde   •   Bekende wedloop om die draai
 

 
 

 

Geite en giere


   11 August 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 146   l   2 months ago  

 

Die Bela-Bela-polisie het op Donderdag, 27 Julie, ’n boot teruggekry nadat die eienaar dit as gesteel aangemeld het. Die boot het glo tussen Januarie en Februarie vanjaar van die eienaar se grond verdwyn. Sers. Frans Sekgobela, ondersoek-beampte, het die boot in Gauteng opgespoor en ’n man is in hegtenis geneem. Die klaer in die saak het, nadat hy die boot teruggekry het, die klagte teruggetrek waarna die verdagte vrygelaat is. Die boot staan tans by die Bela-Bela-polisiestasie.


Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       



Ander stories