HOOFSTORIES: •   Woede kook oor grondgryp   •   Kommer oor krokodille in swemdam   •   Vaalwater-vrou sterf aan malaria   •   Raad bespreek krag-dilemma   •   'Buffelbedrieër' verdwyn   •   Grondbesetting: 'Ons sal dit nie duld nie!'   •   Veiligheidswag dra vuurwapen sonder permit   •   Brief: inwoners ry self vullis weg   •   Stadig met water op Modimolle   •   Só lyk verdagtes van wrede plaasaanval   •   DA-raadslid beseer tydens staking   •   Brandverbod opgehef   •   Jong entrepreneur maak Vaalwater soet   •   Mountain bikers go for gold   •   Nylie-krieket kraai koning
 

 
 

 

Fotografie - 15 September 2017


   15 September 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 156   l   34 days ago  

 

Die foto “Early Morning Stroll” deur Hennie Louw was die wenner in die monochroom-kategorie tydens die Bosveld-fotografieklub se Junie-byeenkoms. Die klub vergader by die Marie Bergsma-saal op Modimolle. Vir meer inligting, bel vir Flick Lötter by tel. 084 588 5065 of vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006.


Hiérdié week se foto's aangestuur deur fotografieklubs in Die Pos se lesersgebied.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       



Ander stories