HOOFSTORIES: •   Woede kook oor grondgryp   •   Kommer oor krokodille in swemdam   •   Vaalwater-vrou sterf aan malaria   •   Raad bespreek krag-dilemma   •   'Buffelbedrieër' verdwyn   •   Grondbesetting: 'Ons sal dit nie duld nie!'   •   Veiligheidswag dra vuurwapen sonder permit   •   Brief: inwoners ry self vullis weg   •   Stadig met water op Modimolle   •   Só lyk verdagtes van wrede plaasaanval   •   DA-raadslid beseer tydens staking   •   Brandverbod opgehef   •   Jong entrepreneur maak Vaalwater soet   •   Mountain bikers go for gold   •   Nylie-krieket kraai koning
 

 
 

 

Geite en giere


   15 September 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 143   l   34 days ago  

 

Lede van die Bela-Bela-polisie en die Youth Community on Patrol (YCOP) het op Donderdag, 31 Augustus, in die Spa Park-omgewing op ’n woonhuis toegeslaan en ’n klomp daggaplante, wat in die erf gegroei het, gevind. Die dagga het 11,9 kg geweeg. ’n Vrou is vir die besit van die dagga in hegtenis geneem. Op die foto is Koketso Moerane, YCOP-lid, met die dagga wat gevind is.

 


Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       



Ander stories