HOOFSTORIES: •   Man deur renoster aangeval   •   Gholflandgoed dorp se wit olifant   •   Hoës verskyn in hof   •   Jong skoolmeisie steeds vermis   •   Seuntjie (5) verloor vinger ná slangbyt   •   Munisipaliteit moet sake regruk   •   Slagoffer van plaasaanval sterk goed aan   •   Dorpsdam sorgwekkend leeg   •   Hoërskool kry nuwe hoof   •   Jagter agter slot en grendel   •   Groot fees vir Modimolle beplan   •   Skerp draai eis nog 'n lewe   •   Hoërskoolleerder wil Kaapstad help   •   Run and cycle for sports development
 

 
 

 

Fotografie - 20 Oktober 2017


   20 October 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 90   l   3 months ago  

 

Hennie Ludik se foto “Windmeul” het die vier- en vyfsterafdeling tydens die Warmbad-fotografieklub se September-klubbyeenkoms gewen. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand. Vir meer inligting bel vir Hennie Ludik by tel. 082 455 0215 of stuur ’n e-pos na hludik777@gmail.com(.)


Hiérdié week se foto's aangestuur deur fotografieklubs in Die Pos se lesersgebied.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories