HOOFSTORIES: •   Inwoners vies oor vullis in veld   •   Waterkrisis dreig op Mookgophong   •   Polisievrou beseer in ongeluk   •   Groot skade by onderneming ná brand   •   Vroue byna op trein wat bots   •   Hou diere koel op warm dae   •   Unieke skaapras onder die hamer   •   Nuwe baadjie vir begraafplaas   •   Korrupte polisielede in hegtenis   •   Voer op trok vat vlam   •   Leiers reg vir uitdagings
 

 
 

 

Geite en giere


   27 October 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 199   l   2 months ago  

 

Klub 60 op Bela-Bela het ’n gesellige bring-en-braai by ’n woonwa- en vakansieoord buite die dorp gehou. Daar is gesels, grappe gemaak en geëet vir ’n vale. Klub 60 vergader elke derde Donderdag van die maand. Lidmaatskap is minimaal en byeenkomste word elke maand by ’n ander plek gehou. Die aktiwiteite soos pieknieks, potjiekos-, kerrie-en-rys of restaurantetes word ook afgewissel.


Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories