HOOFSTORIES: •   Inwoners vies oor vullis in veld   •   Waterkrisis dreig op Mookgophong   •   Polisievrou beseer in ongeluk   •   Groot skade by onderneming ná brand   •   Vroue byna op trein wat bots   •   Hou diere koel op warm dae   •   Unieke skaapras onder die hamer   •   Nuwe baadjie vir begraafplaas   •   Korrupte polisielede in hegtenis   •   Voer op trok vat vlam   •   Leiers reg vir uitdagings
 

 
 

 

Geite en giere


   10 November 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 341   l   2 months ago  

 

Corietha en Jurie Müller is op Saterdag, 26 Augustus, op Mookgophong getroud. Die onthaal is in ’n lemoenstoor buite die dorp op ’n eg Boere-Meksikaanse manier gevier. Corietha is Gerhard en Marietjie Steenkamp van Mook-gophong se dogter en Jurie is Thys en Cornelia Müller van Lephalale se seun. Die egpaar bly op Mookgophong waar Corietha Die Kat Kom Weer-kunskafee bedryf en Jurie raamwerk doen. Foto: Mense met Gesigte


Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories