HOOFSTORIES: •   Man deur renoster aangeval   •   Gholflandgoed dorp se wit olifant   •   Hoës verskyn in hof   •   Jong skoolmeisie steeds vermis   •   Seuntjie (5) verloor vinger ná slangbyt   •   Munisipaliteit moet sake regruk   •   Slagoffer van plaasaanval sterk goed aan   •   Dorpsdam sorgwekkend leeg   •   Hoërskool kry nuwe hoof   •   Jagter agter slot en grendel   •   Groot fees vir Modimolle beplan   •   Skerp draai eis nog 'n lewe   •   Hoërskoolleerder wil Kaapstad help   •   Run and cycle for sports development
 

 
 

 

Geite en giere


   17 November 2017   l   Ons lesers skryf...    l   Views: 377   l   3 months ago  

 

Inwoners van Bela-Bela kla al geruime tyd dat daar straatligte in verskeie strate op die dorp is wat saans glad nie brand nie, en tog is daar op party plekke ligte wat helderoordag brand. Op die foto is ’n straatlig in Lunaweg wat op Vrydag, 10 November, helderoordag gebrand het.


Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories