HOOFSTORIES: •   Inwoners vies oor vullis in veld   •   Waterkrisis dreig op Mookgophong   •   Polisievrou beseer in ongeluk   •   Groot skade by onderneming ná brand   •   Vroue byna op trein wat bots   •   Hou diere koel op warm dae   •   Unieke skaapras onder die hamer   •   Nuwe baadjie vir begraafplaas   •   Korrupte polisielede in hegtenis   •   Voer op trok vat vlam   •   Leiers reg vir uitdagings
 

 
 

 

Fokus op skole... en hul prestasies - 24 November 2017


   24 November 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 670   l   57 days ago  

 

Bosveldspruitjies Kleuterskool op Bela-Bela het vanjaar Kersfees vroeër gevier. Die skool het op Dinsdag, 21 November, hul Kerstablo gehou waar die leerders Kersliedere vir hul ouers gesing en na ’n preek van ds. Otto Clasen, leraar van die NG Moedergemeente, geluister het. Sirenes het die aankoms van Kersvader aangekondig wat met ’n brandweerwa onder begeleiding van die verkeersafdeling by die skool aangekom het. Kersvader het die vorige aand besluit om die leerders se geskenke vroeër by hul klasse af te lewer. 


’n Gallery propvol prestasies van leerders en onderwysers in die Waterberg-omgewing.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories