HOOFSTORIES: •   Ruk geldsake reg, sê ouditkomitee   •   Werkers staak steeds   •   Twee raadslede in Bela-Bela-hof   •   Inwoner aangerand terwyl ander toekyk   •   Twee vas ná weduwee besteel word   •   Jong vrou sterf skielik   •   Man sterf ná motor teen brug bots   •   DA rig vrae rondom polisiestasies   •   Troeteldiere getraumatiseer deur fees-vuurwerke   •   Brief: Noem my gerus maar oom   •   Pre-holiday makeover for Bela-Bela   •   Geloftefeesvieringe gehou in die Waterberge   •   Food: Cook a Flemish stew   •   Wees versigtig vir slange   •   Goeie reën lei tot opheffing van brandverbod   •   Kranskopfees (vir eers) van die baan
 

 
 

 

Geite en giere


   24 November 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 264   l   18 days ago  

 

Die Total/Steers op Modimolle op die hoek van Albert Luthulistraat en Thabo Mbekilaan het ’n op-en-wakker-span. Hulle beskik ook oor ’n motorwassery met verskeie pakkette. Hierdie vulstasie is ook bekend vir hul heerlike draairoomys. Maryna Kruger (heel liks) is een van die bestuurders, Sheldon Kemp (in die middel met die blou hemp) is die eienaar, en Naftalie Thokolo (regs voor) is ook ’n bestuurder. Saam met hulle op die foto is lede van hul wenspan. 


Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories