HOOFSTORIES: •   Inwoners vies oor vullis in veld   •   Waterkrisis dreig op Mookgophong   •   Polisievrou beseer in ongeluk   •   Groot skade by onderneming ná brand   •   Vroue byna op trein wat bots   •   Hou diere koel op warm dae   •   Unieke skaapras onder die hamer   •   Nuwe baadjie vir begraafplaas   •   Korrupte polisielede in hegtenis   •   Voer op trok vat vlam   •   Leiers reg vir uitdagings
 

 
 

 

Geite en giere


   01 December 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 575   l   49 days ago  

 

’n Sewejarige seuntjie van Modimolle het met sterre in sy oë van die Afrikaans is Groot-konsert wat op Sondag, 26 November, gehou is, teruggekeer. Die gewilde sanger Arno Jordaan het ná sy vertoning deur die gehoor geloop en sy kitaar aan Ruben Lourens gegee. Daar is ook ’n video daarvan op die sanger se Facebook-blad geplaas. Ruben se ma, Delmarie, sê dat haar seuntjie, wie se lewe om jag en die natuur wentel, nou nuwe drome het. 


Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories