HOOFSTORIES: •   Inwoners vies oor vullis in veld   •   Waterkrisis dreig op Mookgophong   •   Polisievrou beseer in ongeluk   •   Groot skade by onderneming ná brand   •   Vroue byna op trein wat bots   •   Hou diere koel op warm dae   •   Unieke skaapras onder die hamer   •   Nuwe baadjie vir begraafplaas   •   Korrupte polisielede in hegtenis   •   Voer op trok vat vlam   •   Leiers reg vir uitdagings
 

 
 

 

Geite en giere


   15 December 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 425   l   35 days ago  

 

Die jaarlikse Ietsie Mois-markdag op Bela-Bela op Saterdag, 25 November, was ’n groot sukses, hoewel die fees vanjaar baie nat was ná heerlike reën. Die ingangsfooie by dié mark gaan reeds die afgelope drie jaar aan Stadspoort- kosbediening en Die Pos se kinderfonds. Die organiseerders van Ietsie Mois het op Maandag, 11 Desember, R11 156 in die kinderfonds se rekening oorbetaal. Op die foto is uitstallers by vanjaar se mark besig om hul stalletjies vir die dag gereed te kry. Die pragtige vintage Volkswagen Kombi het baie besoekers se aandag getrek.


Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories