HOOFSTORIES: |
12 January 2018 l Die Pos-span/The Post team | l Views: 364 l 3 months ago |
Hoewel klein Edrian Steyn (5) van Vaalwater, behep is met jag, het hy die vakansie sy visvangvernuf by die see getoets — in sy kakieklere natuurlik. Hier is hy op Stilbaai se strand met ’n kolstert aan die lyn.
Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge |
0 Comments