HOOFSTORIES: •   Ons het die gees ja man ja!   •   Mookgophong dae lank sonder water   •   Varke op vragmotor in vlammehel   •   Kind (13) al 30 dae weg   •   Vyf vas ná plaasaanval   •   Ongeluk nadat agent agter stuur flou word   •   Dorp op dieselfde pad as Kaap   •   Woede oor beskuldiging op Facebook   •   Renoster het nie 'aangeval'   •   Riders take on 1162km for disadvantaged schools   •   Miljoendollarduif mik vir Verenigde State   •   Droogte kniehalter Bosveldmyl
 

 
 

 

Geite en giere


   26 January 2018   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 224   l   31 days ago  

 

’n Biertrok het op Dinsdag 9 Januarie ’n deel van sy vrag by die verkeersirkel in Chris Haniweg op Bela-Bela verloor nadat die bestuurder glo gedraai en die vrag losgekom het. Dit het nie lank geneem vir omstanders om van die bottels drank wat uitgeval het vir hulself te neem nie. Lede van die gemeenskapspolisiëringforum se CBD-subforum het bystand verleen terwyl daar gewag is vir die polisie om op te daag. Op die foto vee ’n munisipale werker die glasstukke uit die pad.


Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories