HOOFSTORIES: •   Ons het die gees ja man ja!   •   Mookgophong dae lank sonder water   •   Varke op vragmotor in vlammehel   •   Kind (13) al 30 dae weg   •   Vyf vas ná plaasaanval   •   Ongeluk nadat agent agter stuur flou word   •   Dorp op dieselfde pad as Kaap   •   Woede oor beskuldiging op Facebook   •   Renoster het nie 'aangeval'   •   Riders take on 1162km for disadvantaged schools   •   Miljoendollarduif mik vir Verenigde State   •   Droogte kniehalter Bosveldmyl
 

 
 

 

Geite en giere


   02 February 2018   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 138   l   21 days ago  

 

’n Inwoner van Bela-Bela het hierdie verslete landsvlag by die landdroshof op die dorp afgeneem. Volgens die inwoner, ’n oudpolisielid, het die owerhede destyds na die landsvlae omgesien en dit elke dag op ’n sekere tyd gehys om hul trots vir die land te wys.


Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories