HOOFSTORIES: •   Vlamme stuit nie bedrogondersoek   •   Inkopiesentrums nie so veilig   •   Betogings en klipgooiers hou gevaar op N1 in   •   Sydney Gregan - nie tronkstraf, vra verdediging   •   Hansies groet geliefde hoof   •   Skoolseun beseer tydens 'bakleiery'   •   Skrootwerwe in polisie se visier   •   Plaaswerkers slyp vaardighede   •   Wildehonde se gewoontes van nader bekyk   •   Bekende in wildkringe spreek jagters toe   •   Jong bulletjies wyl hul staal
 


 
 

 

Fotografie - 16 Maart 2018


   16 March 2018   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 272   l   41 days ago  

 

Die wenner in die voëlskategorie tydens die Bosveld-fotografie-klub se Januarie-byeenkoms was Hennie Louw se foto, “Bee eater”. Hy is ook as die junior maandwenner aangewys. Die klub kom een keer per maand bymekaar. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com(.)


Hiérdié week se foto's aangestuur deur fotografieklubs in Die Pos se lesersgebied.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories