HOOFSTORIES: |
16 March 2018 l Die Pos-span/The Post team | l Views: 308 l 39 days ago |
Dié wipneuskobra is verlede week op ’n stoep by Luciano del Frate se huis net buite Modimolle gevang en elders vrygelaat. Theunis Victor, ’n slangvanger, het gesê dié kobra het ’n kragtige neurotoksiese gif wat asemhaling aantas. “Slange is meestal agter prooi aan. Om hulle van jou erf te hou, sorg dat daar nie rommel is wat rotte lok of water wat paddas lok nie,” het hy gesê. “As jy ’n slang sien, beweeg stadig weg en skakel ’n slangvanger in jou omgewing.” Inwoners in Modimolle kan vir Victor bel by tel. 082 823 6910.
Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge |
0 Comments