HOOFSTORIES: •   Storm rig groot duisende rande se skade aan   •   Geliefde skoolhoof sterf   •   Onherkenbare lyk op grondpad gevind   •   LUR positief oor Limpopo-ekonomie   •   Sakevrou in hof oor handtekening   •   Skuld oor water op ou pype gepak   •   Fonds help leukemie-lyer   •   Modimolle dalk dorp van die jaar   •   CFO aims for improved audit   •   Biblioteek kleur wêreld anders in   •   Versigtig met sosiale media en misdaad   •   Resep: heerlike kolwyntjies   •   Sy passie laat verlede herleef   •   Oud-Drakie sing weer ná motorongeluk   •   Sport: Silwer vir stoeier by Statebondspele
 


 
 

 

Fotografie - 23 Maart 2018


   23 March 2018   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 344   l   31 days ago  

 

Hennie Ludik se foto “Sekretaris-voëlaanval” is ty-dens die Warmbad-fotografieklub se Februarie-klubby-eenkoms as ’n wenfoto aangewys. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan. Vir meer inligting bel vir Hennie Ludik by tel. 082 455 0215. 


Hiérdié week se foto's aangestuur deur fotografieklubs in Die Pos se lesersgebied.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories