HOOFSTORIES: •   Storm rig groot duisende rande se skade aan   •   Geliefde skoolhoof sterf   •   Onherkenbare lyk op grondpad gevind   •   LUR positief oor Limpopo-ekonomie   •   Sakevrou in hof oor handtekening   •   Skuld oor water op ou pype gepak   •   Fonds help leukemie-lyer   •   Modimolle dalk dorp van die jaar   •   CFO aims for improved audit   •   Biblioteek kleur wêreld anders in   •   Versigtig met sosiale media en misdaad   •   Resep: heerlike kolwyntjies   •   Sy passie laat verlede herleef   •   Oud-Drakie sing weer ná motorongeluk   •   Sport: Silwer vir stoeier by Statebondspele
 


 
 

 

Geite en giere


   23 March 2018   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 346   l   31 days ago  

 

Die Galway Girls-lyndansers van Modimolle het op Sondag 11 Maart aan ’n oudisie by die Chameleon Brewhouse by Damdoryn in Hartbeespoort deelgeneem. Die South African Country Music Artist Foundation het dit aangebied. Die Galway Girls-lyndansers is aangewys as die wenners en het ’n sertifikaat ontvang van die Country Linedance Yeehaw Click in Suid-Afrika, asook ’n amptelike uitnodiging om op Saterdag 28 April by die Hog-Wild Country Festival in Rayton op te tree. 


Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories