HOOFSTORIES: |
06 April 2018 l Die Pos-span/The Post team | l Views: 172 l 20 days ago |
Die foto “God’s Painting” wat deur Elize Kruger geneem is, het tydens die Bosveld-fotografieklub se Februarie-byeen-koms ’n meriete-toekenning ont-vang in die land-skappekategorie. Die klub kom een keer ’n maand by-mekaar. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub
@gmail.com(.)
Hiérdié week se foto's aangestuur deur fotografieklubs in Die Pos se lesersgebied. |
0 Comments