HOOFSTORIES: •   Verdagtes in Coertze-aanval verskyn in hof   •   Prokureur vir sewe jaar tronk toe   •   Tronklewe is 'baie erg'   •   Verdagte in Peterson-moordsaak kry dalk borgtog   •   Plaaswerkers beroof; vrou verkrag   •   School learner found dead near mall   •   Nuwe pyplyn spoedig vervang ná lekkasie   •   Brief: Genoeg is genoeg!   •   Klag van brandstigting ondersoek by Waterfront   •   Kuns help kinders by skool   •   Ervaar die brul van enjins by Rally-kampioenskappe
 

 
 

 

Geite en giere


   20 April 2018   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 339   l   31 days ago  

 

Die D&D-buurtwaglede buite Bela-Bela het op Vrydag 13 April ’n praktiese noodhulp-kursus bygewoon om as noodhulpwerkers op te tree totdat hulp in noodgevalle opdaag. Dié buurtwag beskik oor ’n reaksiespan wat toegerus is met koeëlvaste-baadjies en radiostelsels en kan as brandbestryders optree. Die buurtwag se wyk grens aan die Thabazimbi-pad (R516) vanaf Zwartkloof en Sampour Ranch tot by Klein Boland. Dit sluit die hoewes van Droogekloof (Kloofsiglaan), Droogelaagte, Nooitgedacht en Zoete Inval in. Die huidige ledetal bestaan uit 21 huisgesinne. Vir navrae en in noodgevalle kan mense vir Hannelie Roodt, sekretaresse, bel by tel. 082 956 5321 of vir Stefan du Toit, reaksiespanlid, by tel. 072 459 8638. Op die foto is die lede tydens die onlangse noodhulpopleiding. 

 


Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories