HOOFSTORIES: •   Inwoners vies oor vullis in veld   •   Waterkrisis dreig op Mookgophong   •   Polisievrou beseer in ongeluk   •   Groot skade by onderneming ná brand   •   Vroue byna op trein wat bots   •   Hou diere koel op warm dae   •   Unieke skaapras onder die hamer   •   Nuwe baadjie vir begraafplaas   •   Korrupte polisielede in hegtenis   •   Voer op trok vat vlam   •   Leiers reg vir uitdagings
 
 

  Hoofartikel

Wetteloosheid is wortel van die kwaad

Hoofartikel: 19 October 2017 By Hoofartikel

“Afrika het ons uitgespoeg. Die vasteland wil ons nie meer hier hê nie. Ons (en die bietjie geld wat oor is) moet so gou as moontlik landuit en ons moet ons kinders aanmoedig om dieselfde te doen,” skryf iemand die afgelope week op Facebook. 

Gooi kole

Hoofartikel: 21 September 2017 By Hoofartikel

Suid-Afrikaners sal vanjaar op nasionale Braaidag wat op Maandag, 25 September, saam met Erfenisdag gevier word, saam om die braaivleisvure kuier.

Dit is nag op die pad

Hoofartikel: 14 September 2017 By Hoofartikel

“Mense moet verstaan dat ’n lisensie altyd aan die regering behoort en enigiemand wat die voordele wat ’n lisensie inhou wil gebruik, moet die reëls wat daarmee gepaard gaan nakom.”

Armoede steel hoop

Hoofartikel: 07 September 2017 By Hoofartikel

Statistieke Suid-Afrika (StatsSA) het die afgelope week aangekondig die tegniese resessie in die land, wat twee kwartale geduur het, is verby.

Dankie vir 20 jaar se genade

Hoofartikel: 31 August 2017 By Hoofartikel

Drie vroue van die omgewing — Melenie Nel, Isca Scorgie en Rhona van Niekerk — het 20 jaar gelede ’n droom gehad om ’n veilige hawe vir mishandelde en verwaarloosde kinders te skep.

 

Nóg nuus...

 

 



Die Pos 15 Desember 2017

Besoek ons argief


Padlangs 2017


Die Pos 22 Desember 2017

Is die skool waarin jou kind tans is, jou nommer een keuse skool?