HOOFSTORIES: •   Man deur renoster aangeval   •   Gholflandgoed dorp se wit olifant   •   Hoës verskyn in hof   •   Jong skoolmeisie steeds vermis   •   Seuntjie (5) verloor vinger ná slangbyt   •   Munisipaliteit moet sake regruk   •   Slagoffer van plaasaanval sterk goed aan   •   Dorpsdam sorgwekkend leeg   •   Hoërskool kry nuwe hoof   •   Jagter agter slot en grendel   •   Groot fees vir Modimolle beplan   •   Skerp draai eis nog 'n lewe   •   Hoërskoolleerder wil Kaapstad help   •   Run and cycle for sports development
 
 

  Hoofartikel

Dit is nou die tyd vir omgee

Hoofartikel: 20 July 2017 By Hoofartikel

Terwyl die meeste van ons met kinders op skool nog die laaste luilekker week van die winter-vakansie geniet, is daar veral twee gesinne in Die Pos se lesersgebied wat verslae besig is om die stukkies van hul lewens bymekaar te maak.

Trokke groot kopseer

Hoofartikel: 29 June 2017 By Hoofartikel

Die ineenstorting van suidelike Afrika se spoorvervoer het tot gevolg dat vragverkeer oor die afgelope dekade drasties op dié deel van die kontinent se paaie toegeneem het.

Ons kort ’n wonderwerk

Hoofartikel: 22 June 2017 By Hoofartikel

Suid-Afrikaners het die afgelope klompie jare die twyfelagtige etiket gekry dat ons ’n nasie is wat steen en been kla — oor alles: van rugby tot die prys van vleis tot die gehalte van televisieprogramme.

Steeds die reënboognasie

Hoofartikel: 14 June 2017 By Hoofartikel

Die verwoestende brande in die Kaap wat ’n dorp soos Knysna die afgelope week feitlik lam gelê het, het ’n vlaag van omgee in ’n baie kort tyd deur Suid-Afrika laat spoel.

Waar is ons boeke?

Hoofartikel: 25 May 2017 By Hoofartikel

Limpopo, met sy pragtige natuurskoon, wye vlaktes en afgeleë plekke, het unieke uitdagings wat “die mense in hoë sitplekke” blykbaar nie altyd verstaan nie.

 

Nóg nuus...

 

 



Die Pos 9 Februarie 2018

Besoek ons argief


Padlangs 2017

Sal jy graag op die beheerliggaam van jou kind se skool wil dien?