HOOFSTORIES: •   Ons het die gees ja man ja!   •   Mookgophong dae lank sonder water   •   Varke op vragmotor in vlammehel   •   Kind (13) al 30 dae weg   •   Vyf vas ná plaasaanval   •   Ongeluk nadat agent agter stuur flou word   •   Dorp op dieselfde pad as Kaap   •   Woede oor beskuldiging op Facebook   •   Renoster het nie 'aangeval'   •   Riders take on 1162km for disadvantaged schools   •   Miljoendollarduif mik vir Verenigde State   •   Droogte kniehalter Bosveldmyl
 

 
 

 

Kietsies maak inwoners boos


   02 February 2018   l   Ons lesers skryf...    l   Views: 15   l   21 days ago  

 


Gawie Richter, Bosvelsdig, Modimolle, skryf:

Alle halfmak voëltjies soos kwikkies is nou deur mammas se kietsies in Bosveldsig gevang en opgevreet. 

Die laaste eekhorinkie is ook nou deur katte gevang en verorber. Genoeg is genoeg. 

Dit is vir my interessant hoe huilers tekere gaan wanneer ’n huiseienaar teen rondloperdiere wat skade aanrig, optree. 

Ek is nie ’n kat- of hondehater nie, solank troeteldiereienaars dit op hul eiendom aanhou en nie om ander te verpes nie. 

Baie van ons inwoners het die stede vir die Bosveld en die natuurlewe verruil; daarom pleit ons vir die bewaring van ons fauna en flora. 

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories