HOOFSTORIES: •   Storm rig groot duisende rande se skade aan   •   Geliefde skoolhoof sterf   •   Onherkenbare lyk op grondpad gevind   •   LUR positief oor Limpopo-ekonomie   •   Sakevrou in hof oor handtekening   •   Skuld oor water op ou pype gepak   •   Fonds help leukemie-lyer   •   Modimolle dalk dorp van die jaar   •   CFO aims for improved audit   •   Biblioteek kleur wêreld anders in   •   Versigtig met sosiale media en misdaad   •   Resep: heerlike kolwyntjies   •   Sy passie laat verlede herleef   •   Oud-Drakie sing weer ná motorongeluk   •   Sport: Silwer vir stoeier by Statebondspele
 


 
 

 

Dié dam voed Pienaarsrivier


   06 April 2018   l   Ons lesers skryf...    l   Views: 16   l   18 days ago  

 

Foto ter illustrasie.


Maritz Grobler, Settlers, skryf:

Ek verwys na die onderskrif van ’n foto oor die Pienaarsrivier wat in Die Pos van Donderdag 29 Maart verskyn het. 

Die Rust de Winterdam se water vloei nie na die Pienaarsrivier nie, maar laasge-noemde word deur die Roodeplaatdam gevoed. 

Die rivier vloei dan wes om suid van Koedoeskop in die Krokodil te vloei. Die Apiesrivier en Pienaarsrivier kom ook by dié punt bymekaar. 

Die Rust de Winterdam word gevoed deur die Elandsrivier vanwaar dit dan ooswaarts vloei om net noord van Marble Hall by die Olifantsrivier aan te sluit. 

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories