HOOFSTORIES: •   Storm rig groot duisende rande se skade aan   •   Geliefde skoolhoof sterf   •   Onherkenbare lyk op grondpad gevind   •   LUR positief oor Limpopo-ekonomie   •   Sakevrou in hof oor handtekening   •   Skuld oor water op ou pype gepak   •   Fonds help leukemie-lyer   •   Modimolle dalk dorp van die jaar   •   CFO aims for improved audit   •   Biblioteek kleur wêreld anders in   •   Versigtig met sosiale media en misdaad   •   Resep: heerlike kolwyntjies   •   Sy passie laat verlede herleef   •   Oud-Drakie sing weer ná motorongeluk   •   Sport: Silwer vir stoeier by Statebondspele
 


 
 

 

Dankie dat kragtoevoer aanbly


   06 April 2018   l   Ons lesers skryf...    l   Views: 92   l   18 days ago  

 


Gawie Richter, Modimolle, skryf:

Inwoners van die Modimolle-Mookgophong munisipale gebied wat gereeld maandeliks hul rekeninge tot op die laaste sent betaal om afsluiting en afskakeling te voorkom, wil diegene wat ’n regspan aangestel het om Eskom tydelik van sy dreigemente te laat afsien, hartlik bedank.

Dit word regtig waardeer.  

Die mense wat getrou maandeliks vir dienste betaal, het die prooi van wolwe in skaap-klere geword. 

Ek wil graag vir “Besorgde belastingbetaler van Mookgophong” die versekering gee dat ons agbare burgemeester in die nag slaap. Sy is lankal op parlementsvlak besig met aangeleenthede soos voorstelle om die gemors wat die ANC-raad vir meer as twee dekades aangejaag het, te besleg. (Brief verkort. — Red.) 

 

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories