HOOFSTORIES: •   Man deur renoster aangeval   •   Gholflandgoed dorp se wit olifant   •   Hoës verskyn in hof   •   Jong skoolmeisie steeds vermis   •   Seuntjie (5) verloor vinger ná slangbyt   •   Munisipaliteit moet sake regruk   •   Slagoffer van plaasaanval sterk goed aan   •   Dorpsdam sorgwekkend leeg   •   Hoërskool kry nuwe hoof   •   Jagter agter slot en grendel   •   Groot fees vir Modimolle beplan   •   Skerp draai eis nog 'n lewe   •   Hoërskoolleerder wil Kaapstad help   •   Run and cycle for sports development
 
 

  Letters

Sy dien met oorgawe en onderskeiding

Letters: 16 February 2018 By Ons lesers skryf...

Gawie Richter, Modimolle, skryf:

Ek verwys graag na die brief “Inwoners soek antwoorde oor water” wat A.A.L. Beneke in Die Pos (Vrydag 9 Februarie) aan Marlene van Staden, burgemeester van Modimolle, geskryf het. 

Gaan stem vir nuwe skoolbestuur

Letters: 16 February 2018 By Ons lesers skryf...

Annelie Dykema, Fedsas: provinsiale bestuurder, Limpopo, skryf:

Die skoolbeheerliggaamverkiesing wat in Maart regoor Suid-Afrika gehou gaan word, is uiters belangrik vir onderwys in ons land. 

Dankie vir die spanpoging

Letters: 09 February 2018 By Ons lesers skryf...

Sarna Groenewald, DA-raadslid vir wyk 12, Modimolle skryf:

Ek wil elkeen wat ons ondersteun het en geduldig was tydens verlede week se krisis met die krag, water en munisipale staking op Modimolle bedank.

Inwoners soek antwoorde oor water

Letters: 09 February 2018 By Ons lesers skryf...

A.A.L. Beneke, Modimolle, skryf:

Ek rig hierdie brief aan Marlene van Staden, burgemeester van die Modimolle-Mookgophong-munisipaliteit, rakende die voort-gesette waterprobleem op Modimolle.

Almal moet help met verbeterings

Letters: 02 February 2018 By Ons lesers skryf...

Gewillig en beskikbaar om te help, Mookgophong, skryf:

Dit is verblydend om in Die Pos van Vrydag 26 Januarie te lees dat sakelui en ons burgemeester ’n projek begin het om ons dorp se voorkoms te verbeter en dat Mokone du Preez selfs mik vir die Dorp van die Jaar-toekenning.

 

Nóg nuus...

 

 



Die Pos 9 Februarie 2018

Besoek ons argief


Padlangs 2017

Sal jy graag op die beheerliggaam van jou kind se skool wil dien?