HOOFSTORIES: •   Skok ná speaker onverwags bedank   •   Diensverskaffer begaan flater met rekeninge   •   EFF plak nou op ander stuk grond   •   Eskom gaan nie krag sny   •   Ondersoek ná klagtes oor polisie   •   Bela-Bela-inwoners loop deur onder otm-boewe   •   GPF ontbind ná klagte teen hoof   •   'Doom-profeet' se verhoor begin   •   Vrou sterf op R101-pad   •   Poging tot plaasaanval glo vals alarm   •   Dorp moontlik sonder krag   •   Jagters vereer   •   Hoërskool Warmbad-leerders presteer   •   Atlete sweet tydens gewilde marathon
 
 

  Letters

Tronk se groentetuin lyk mooi

Letters: 17 November 2017 By Ons lesers skryf...

Gawie Richter, Modimolle, skryf:

Ry ’n mens verby die terrein van die departement van korrektiewe dienste op Modimolle, is die groentetuin weer soos lank gelede: pragtig! 

Maak Engels die kos dan duurder?

Letters: 17 November 2017 By Ons lesers skryf...

Gawie Richter, Bosveldsig, Modimolle, skryf:

Groot was my verbasing toe ek onlangs ’n item by ’n plaaslike kettingwinkel vir die bedrag van R21,99 koop en die etiket slegs in Afrikaans is. 

Die nood in die land is groot

Letters: 17 November 2017 By Ons lesers skryf...

Johan Enslin, Bela-Bela, skryf:

Kerke het ’n beroep op Christene gedoen om op Woensdag, 8 November, byeen te kom vir ’n biddag om die Here te vra om misdaad te beëindig en te vra vir reën waar mens en dier nie meer kan nie.

Malema ken nie die Afrikaner nie

Letters: 10 November 2017 By Ons lesers skryf...

Dr. Pieter Groenewald: VF Plus-leier, skryf:

Die leier van die EFF, Julius Malema, se onlangse opruiende en uitdagende uitsprake teenoor die Afrikaners en blankes by die Israelse ambassade, is ’n bewys dat hy nie die Afrikaners en blankes ken nie. 

‘Ek dink vooruit,’ sê Fred

Letters: 10 November 2017 By Ons lesers skryf...

Fred van Heerden, Bela-Bela, skryf:

Ek het jare gelede as ontwikkelaar die visie gehad om te begin met die beplanning van bykomende woongebiede, soos Uitbreidings 10 en 12 op Bela-Bela. 

SAOU hou aan om onderwys te dien

Letters: 10 November 2017 By Ons lesers skryf...

Santie Gildenhuys, SAOU PUR-lid Limpopo, Streek 1, skryf: 

Die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) in Limpopo se werksaamhede het op Woensdag, 11 Oktober, opnuut onder die soeklig geval tydens dié organisasie se kwartaallikse provinsiale uitvoerende raad- (PUR) vergadering in Polokwane.

 

Nóg nuus...

 




Die Pos 10 November 2017

Besoek ons argief


Padlangs 2017

Weet jy van ongerymdhede in jou werkplek?