HOOFSTORIES: •   Verdagtes in Coertze-aanval verskyn in hof   •   Prokureur vir sewe jaar tronk toe   •   Tronklewe is 'baie erg'   •   Verdagte in Peterson-moordsaak kry dalk borgtog   •   Plaaswerkers beroof; vrou verkrag   •   School learner found dead near mall   •   Nuwe pyplyn spoedig vervang ná lekkasie   •   Brief: Genoeg is genoeg!   •   Klag van brandstigting ondersoek by Waterfront   •   Kuns help kinders by skool   •   Ervaar die brul van enjins by Rally-kampioenskappe
 
 

  Letters

‘My hart en siel hoort hier’

Letters: 13 April 2018 By Ons lesers skryf...

Chris Marnewick, via e-pos, skryf:

Dit is seker maar per toeval dat ek by familie tussen Bela-Bela en Modimolle gekuier het juis die week nadat Die Pos van Donderdag 29 Maart my nuutste roman, Redelike twyfel, in die BoekePret-rubriek as ’n prys vir ’n gelukkige leser aangebied het. 

Please report incidents of crime

Letters: 13 April 2018 By Ons lesers skryf...

Bishop Samson Makwarela, Phagameng, writes: 

I wish to sincerely thank the police officers who assisted us after a break-in at our church, the Fraternal Full Gospel Church of Christ, in Phomolong, Extension 8. 

Wetsgehoorsaamheid is belangrik

Letters: 13 April 2018 By Ons lesers skryf...

Karel Niewenhuis, adjunkprovinsiale leier: Vryheidsfront Plus, skryf:

Deursigtigheid, as ’n sleutelbegrip in Suid-Afrika se politieke arena, word lukraak deur politici gebruik sonder om uitvoering daaraan te gee. 

Dankie dat kragtoevoer aanbly

Letters: 06 April 2018 By Ons lesers skryf...

Gawie Richter, Modimolle, skryf:

Inwoners van die Modimolle-Mookgophong munisipale gebied wat gereeld maan-deliks hul rekeninge tot op die laaste sent betaal om afsluiting en afskakeling te voorkom, wil diegene wat ’n regspan aangestel het om Eskom tydelik van sy dreigemente te laat afsien, hartlik bedank.

Bring asseblief geleende boek terug

Letters: 29 March 2018 By Ons lesers skryf...

Annatjie van Vreden, Bela-Bela, skryf:

Dit is met groot hartseer in my hart dat ek hierdie briefie skryf, maar ek skryf dit omdat ek ’n kosbare boek aan iemand geleen het en dit nie weer aan my teruggegee is nie. 

Dienslewering is nou ’n krisis

Letters: 29 March 2018 By Ons lesers skryf...

Besorgde belastingbetaler, Mookgophong, skryf: 

Wat het ons geleer uit die vergadering wat op Maandag 19 Maart belê is deur die sake-forum en burgemeester, koerantberigte en ander bronne van inligting?

 

Nóg nuus...

 




Die Pos 11 Mei 2018

Besoek ons argief


Moedersdag/Mother's Day


Waterberg Agri 2018

Sal jy graag vir pres. Cyril Ramaphosa persoonlik wil ontmoet?