HOOFSTORIES: •   Verdagtes in Coertze-aanval verskyn in hof   •   Prokureur vir sewe jaar tronk toe   •   Tronklewe is 'baie erg'   •   Verdagte in Peterson-moordsaak kry dalk borgtog   •   Plaaswerkers beroof; vrou verkrag   •   School learner found dead near mall   •   Nuwe pyplyn spoedig vervang ná lekkasie   •   Brief: Genoeg is genoeg!   •   Klag van brandstigting ondersoek by Waterfront   •   Kuns help kinders by skool   •   Ervaar die brul van enjins by Rally-kampioenskappe
 
 

  Letters

Besetting gaan nie oor landbou

Letters: 16 March 2018 By Ons lesers skryf...

Louis Meintjes, TLU-president, skryf:

TLU SA het met kommer kennis geneem dat die gesag van pres. Cyril Ramaphosa openlik en georganiseerd uitgedaag is met die afgelope naweek se grondbesettings in Gauteng.

Wat van Malema se haatspraak?

Letters: 16 March 2018 By Ons lesers skryf...

Dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier, skryf:

Die Menseregtekommissie (MRK) moet verantwoordelikheid neem vir die opruiende rassistiese uitsprake, haatspraak en opsweping tot geweld van die EFF-leier Julius Malema.

Buurtwag handhaaf orde by interhoër

Letters: 09 March 2018 By Ons lesers skryf...

Jaco Grobbelaar, AfriForum: distriks-koördineerder (Limpopo) en Aldo Venter, takvoorsitter (Lephalale), skryf:

Die AfriForum-buurtwag in Lephalale, in samewerking met ’n veiligheidsmaatskappy van die dorp, het op Saterdag 23 Februarie tydens die Bosveld-interhoërbyeenkoms by Hoërskool Ellisras twee mense aangekeer wat in besit van dagga was. 

Gasse besoedel die lug

Letters: 09 March 2018 By Ons lesers skryf...

Suurstof nie koolstof, Mookgophong, skryf:

Die berig in Die Pos oor rioolbesoedeling (Vrydag 2 Maart) het my genoop om ook te skryf oor lugbesoedeling wat deur dieselvoertuie veroorsaak word.

 

Nóg nuus...

 




Die Pos 11 Mei 2018

Besoek ons argief


Moedersdag/Mother's Day


Waterberg Agri 2018

Sal jy graag vir pres. Cyril Ramaphosa persoonlik wil ontmoet?