HOOFSTORIES: •   Verdagtes in Coertze-aanval verskyn in hof   •   Prokureur vir sewe jaar tronk toe   •   Tronklewe is 'baie erg'   •   Verdagte in Peterson-moordsaak kry dalk borgtog   •   Plaaswerkers beroof; vrou verkrag   •   School learner found dead near mall   •   Nuwe pyplyn spoedig vervang ná lekkasie   •   Brief: Genoeg is genoeg!   •   Klag van brandstigting ondersoek by Waterfront   •   Kuns help kinders by skool   •   Ervaar die brul van enjins by Rally-kampioenskappe
 
 

  Letters

Maande se water gaan verlore

Letters: 02 March 2018 By Ons lesers skryf...

Johan Benadé, via e-pos, skryf:

Ek verwys na die berig oor die moontlike Dag Zero vir Bela-Bela (Dorp kan dieselfde pad as Kaapstad loop) in Die Pos van Vrydag 23 Februarie. 

Communicate more regularly

Letters: 23 February 2018 By Ons lesers skryf...

High and dry, Mookgophong, writes:

Some months ago it was reported that numerous projects were completed or in progress that would significantly improve water supply at Mookgophong.

Sy dien met oorgawe en onderskeiding

Letters: 16 February 2018 By Ons lesers skryf...

Gawie Richter, Modimolle, skryf:

Ek verwys graag na die brief “Inwoners soek antwoorde oor water” wat A.A.L. Beneke in Die Pos (Vrydag 9 Februarie) aan Marlene van Staden, burgemeester van Modimolle, geskryf het. 

Gaan stem vir nuwe skoolbestuur

Letters: 16 February 2018 By Ons lesers skryf...

Annelie Dykema, Fedsas: provinsiale bestuurder, Limpopo, skryf:

Die skoolbeheerliggaamverkiesing wat in Maart regoor Suid-Afrika gehou gaan word, is uiters belangrik vir onderwys in ons land. 

Dankie vir die spanpoging

Letters: 09 February 2018 By Ons lesers skryf...

Sarna Groenewald, DA-raadslid vir wyk 12, Modimolle skryf:

Ek wil elkeen wat ons ondersteun het en geduldig was tydens verlede week se krisis met die krag, water en munisipale staking op Modimolle bedank.

Inwoners soek antwoorde oor water

Letters: 09 February 2018 By Ons lesers skryf...

A.A.L. Beneke, Modimolle, skryf:

Ek rig hierdie brief aan Marlene van Staden, burgemeester van die Modimolle-Mookgophong-munisipaliteit, rakende die voort-gesette waterprobleem op Modimolle.

 

Nóg nuus...

 




Die Pos 11 Mei 2018

Besoek ons argief


Moedersdag/Mother's Day


Waterberg Agri 2018

Sal jy graag vir pres. Cyril Ramaphosa persoonlik wil ontmoet?