HOOFSTORIES: •   Verdagtes in Coertze-aanval verskyn in hof   •   Prokureur vir sewe jaar tronk toe   •   Tronklewe is 'baie erg'   •   Verdagte in Peterson-moordsaak kry dalk borgtog   •   Plaaswerkers beroof; vrou verkrag   •   School learner found dead near mall   •   Nuwe pyplyn spoedig vervang ná lekkasie   •   Brief: Genoeg is genoeg!   •   Klag van brandstigting ondersoek by Waterfront   •   Kuns help kinders by skool   •   Ervaar die brul van enjins by Rally-kampioenskappe
 
 

  Letters

Mense word mislei oor grondhervorming

Letters: 18 May 2018 By Ons lesers skryf...

Dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier, skryf:

Die regering beskik oor genoeg grond vir herverdeling en is oneerlik met die mense van Suid-Afrika as hy sê onteiening sonder vergoeding is nodig om die proses van grondhervorming moontlik te maak.

Plaasaanvalle se statistieke bekend

Letters: 18 May 2018 By Ons lesers skryf...

Dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier, skryf:

Die VF Plus verwelkom die besluit van die minister van polisie, Bheki Cele, en die polisiekommissaris, genl. Khehla Sithole, om ná 11 jaar se swye oor plaasaanvalle en -moorde weer statistieke hieroor bekend te maak.

Gee wetstoepassers eer wat hul toekom

Letters: 18 May 2018 By Ons lesers skryf...

Gawie Richter, Bosveldsig, Modimolle skryf:

Wanneer ons verneem van moord en die verminking van weerlose gesinne en skuldiges word aangekeer, sien ons gereeld die hand van die Heritage Protection Group (HPG) wat saam met die polisie skuldiges aangekeer het. 

Wanneer is genoeg nou eintlik genoeg?

Letters: 17 May 2018 By Ons lesers skryf...

Dr. Roelof Coertze, Bela-Bela, skryf:

Die woord kanker stuur koue rillings teen enige regdenkende en verstandige mens se rug af — veral as dit aan jou eie bas vat — jyself, ’n geliefde, ’n kind, vriend of selfs ’n vreemdeling wat jy hoor of sien huil van pyn, met angs in sy oë vir die dood wat dalk wag. 

Sakekamer gaan aanhou veg

Letters: 11 May 2018 By Ons lesers skryf...

Wiets Botes, Waterberg-sakekamer-voorsitter, skryf:

Die Waterberg-sakekamer het kennis geneem van Eskom se voorneme om weer ’n proses te begin om die elektrisiteitstoevoer na die Modimolle-Mookgophong-munisipaliteit af te sny nadat die sakekamer vroeër vanjaar daarin kon slaag om die instelling van beurtkrag deur Eskom met ’n hofbevel af te weer.

Gemeente sê dankie vir ondersteuning

Letters: 11 May 2018 By Ons lesers skryf...

Bosveldfees-organiseerders, Bela-Bela, skryf:

Dit is met groot dankbaarheid dat die Warm-bad Hervormers die afgelope langnaweek die vyfde Bosveldfees op die goed versorgde en netjiese Forever Resort-feesterrein kon aanbied.

 

Nóg nuus...

 




Die Pos 11 Mei 2018

Besoek ons argief


Moedersdag/Mother's Day


Waterberg Agri 2018

Sal jy graag vir pres. Cyril Ramaphosa persoonlik wil ontmoet?