HOOFSTORIES: •   Storm rig groot duisende rande se skade aan   •   Geliefde skoolhoof sterf   •   Onherkenbare lyk op grondpad gevind   •   LUR positief oor Limpopo-ekonomie   •   Sakevrou in hof oor handtekening   •   Skuld oor water op ou pype gepak   •   Fonds help leukemie-lyer   •   Modimolle dalk dorp van die jaar   •   CFO aims for improved audit   •   Biblioteek kleur wêreld anders in   •   Versigtig met sosiale media en misdaad   •   Resep: heerlike kolwyntjies   •   Sy passie laat verlede herleef   •   Oud-Drakie sing weer ná motorongeluk   •   Sport: Silwer vir stoeier by Statebondspele
 


 
 

 

Nuwe Rav4 vir Suid-Afrika


   06 April 2018   l   Paul Smith    l   Views: 146   l   17 days ago  

 

Die splinternuwe Rav4 2018-model.


Toyota se RAV4 was die motor wat die kompakte sportnutsvoer-tuigafdeling begin het. 

Hoewel hy nie meer heeltemal so kompak is nie, bly die RAV4 aan die bo-punt van verkope en taan sy gewildheid nooit met die bekendstelling van ’n nuwe model nie. Nou het Toyota bevestig dat ons, oor presies ’n jaar, ’n nuwe RAV4 in vertoonlokale kan verwag.

Met splinternuwe enjins en ’n belofte van ’n reuseverbetering in ritgehalte, is hierdie model iets om na uit te sien. Kopers moet egter nie vergeet om laat in die jaar of vroeg aanstaande jaar op die uitkyk te wees vir die laaste voorbeelde van die huidige model wat dalk teen winskooppryse opgeraap kan word nie.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories