HOOFSTORIES: •   Verdagtes in Coertze-aanval verskyn in hof   •   Prokureur vir sewe jaar tronk toe   •   Tronklewe is 'baie erg'   •   Verdagte in Peterson-moordsaak kry dalk borgtog   •   Plaaswerkers beroof; vrou verkrag   •   School learner found dead near mall   •   Nuwe pyplyn spoedig vervang ná lekkasie   •   Brief: Genoeg is genoeg!   •   Klag van brandstigting ondersoek by Waterfront   •   Kuns help kinders by skool   •   Ervaar die brul van enjins by Rally-kampioenskappe
 

 
 

 

O gaats!


   20 April 2018   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 371   l   31 days ago  

 

Foto: Herman Steyn


’n Groot vragmotor het op Donderdagoggend 12 April by die bedrieglike S-draaie tussen Modimolle en Bela-Bela omgeslaan en pens in die lug bly lê.

Volgens AO James Findlay, woordvoerder van die Modimolle-polisie, word daar vermoed dat een van die vragmotor se bande gebars het.

Die voertuig het die pad verlaat, waarna dit omgeslaan het. Geen beserings is aangemeld nie.

Die polisie kon nie sê aan wie die vragmotor behoort of watter vrag daarmee vervoer is nie.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories